main slider 01
main slider 03
main slider 05
Uitnodigings 2017-11-22T11:07:31+00:00

Afrikaanse Uitnodigings

Opsoek na ‘n Afrikaanse elektroniese uitnodiging? Sien jy net Engelse voorbeelde? E-invites is jou antwoord!

Al ons uitnodigings word uniek gemaak volgens ons kliënte se behoeftes. Jy stuur vir ons jou Afrikaanse bewoording en ons maak jou uitnodiging soos jy dit wil hê.

Jy kan jou uitnodiging in jou eie taal hê. Gebruik E-invites en praat uit jou hart uit! Beskikbaar as E-pos en WhatsApp uitnodiging. Bestuur van jou RSVP’s, kaart, verblyfbladsy, geskenkregister en fotogallery is als spesiale opsies wat bygevoeg kan word.

Alle E-Invite ontwerpe is uniek en word met die persoonlike insette, soos kleure, temas en idees, van die kliënt ontwerp. E-Invites is ‘n koste-effektief en visueel aantreklikke alternatief vir paartjies wat ‘n papierlose opsie sonder enige moeite verkies.

Die geleentheid maak nie saak nie! E-Invites kan vir Troues, Verjaarsdae, Ooievaarstee, Ram Partytjies ens. gemaak word in beide E-pos en WhatsApp weergawes.

Ons bied ook ook Onthou die Datum en Dankie kaartjies aan.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

Wedding sample 01
Werkende Voorbeeld
Afrikaanse Uitnodiging 002
Werkende Voorbeeld
Wedding sample 04
Werkende Voorbeeld
Afrikaans Uitnodiging 04
Werkende Voorbeeld
View our Portfolio
“Thanks so very much for sorting that for us! We’re totally thrilled that it’s done… We will recommend you to all our mates.”
Grant & Mareli
“Many, many thanks for all your help, advice, support and efforts. We have been delighted with your service to date!”
Sarika & Maik
“Ek waardeer julle diens ongelooflik en dink dit is ‘n pragtige moderne konsep.”
Talieta & Tony
“The invites look so beautiful live. Thank you so much for all your efforts.”
Hailey & Rex
“Thanks for everything we really appreciate it and everyone loves the design. We have only received compliments.”
Joaneen & Neil
“Thanks for all your great service with the E-Invites Morne. It’s been a pleasure…….”
Linda & Erich
“Thank you very much for such beautiful work!!”
Wilmah & Tinashe
“The invitations are a big hit, thank you and Anke very much”
Celeste & Daniel
“WOW WOW WOW!! Thank you so much. !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! You guys are great.”
Taryn & Travis
“Wow, we’ve had overwhelmingly good responses to our wedding invitation! Thanks so much for all your hard work to get these out. We’re also loving the RSVP Manager – the emails and the updated list – as well as the tracking report information.”
Carol-Anne & Pieter
“Baie dankie dis 100%. Waardeer jul spoedige werk.”
Lauren & Flippie
“It’s perfect! The gallery looks amazing. It’s soooo cool.”
Yohanna & Demarte
“Super, thanks Morne and thanks to you & Anke for making this such an easy exercise. I will definitely recommend ‘E-invites’ to everyone I know.”
Susan & Andrew
“Die invites is AWESOME!!! Ons is so gelukkig met hulle.”
Sandra, E-Travel